Coleske brothers biography books
BIOGRAPHY & AWARDS.
; So Lank Sal Ek Jou Liefhê · ; Platteland · ; Vir Liefde · ; Mosaïek ·.
Coleske
Coleske | |
---|---|
Gebore | Ewald in 1970, Arnold in 1971 Port Elizabeth |
Genres | Popmusiek |
Beroep(e) | Musiekprodusente |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1996–2001 |
Gewese lede | Arnold en Ewald Coleske |
Coleske is ’n voormalige Suid-Afrikaansemusiekgroep wat uit die broers Ewald (1970-) en Arnold (1971-) bestaan het.
Die broers se debuutalbum, Die Coleskes, is in 1989 uitgereik. In 1997 was hulle liedjie Take Me Where the Sun is Shining 'n internasionale treffer gewees.
Pieter van Jaarsveld, professionally known as Bobby van Jaarsveld, (born 6 March ) is a South African Afrikaans-language pop singer-songwriter and actor.Hulle is in dieselfde jaar ook met 'n Sama vereer.
Daarna stig hulle Coleske Artists en verskuif hul aandag na die produksiekant van musiek. Tans is hulle vir sangers soos Riana Nel, Lianie May en Jay verantwoordelik.[1] Benewens die bestuur van kunstenaars hanteer dié maatskappy ook produksies soos Afrikaans is Groot en Classics is Groot.